Successfully reported
+27

Galjoen Uitsig

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Galjoen Street, Tergniet, Mossel bay, 6700, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Galjoen Uitsig is 'n pragtige vakansiewoonstel op die eienaar se eiendom in Tergniet, 'n rustige buurt in Mosselbaai. Dit is die perfekte plek vir gaste wat die kuslewe wil ervaar terwyl hulle naby plaaslike besienswaardighede is. Tergniet-strand is slegs 700 meter weg.

Hierdie selfsorg-eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, enkelgasstoof, eetgerei, breekware, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.

Bykomende geriewe sluit in 'n TV met Netflix, 'n leefarea, 'n see-uitsig, buitesitplek, 'n buitebraai-area, 'n buitestort en 'n welige tuin. Veilige parkering vir 1 voertuig is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marietjie P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Baie lekker gekuier. Die gasvrou en haar man is dierbare mense. Het ons op hul hande gedra. Ons het sommer nuwe vriende gemaak en sal enig...
Sien meer
Okt 2025
Marietjie L
Saam met vriende
5.0
Perfekte verblyf vir ons behoefte. Was perfek vir ons behoefte. Netjies, vriendelik en skoon.
Sep 2025
Janette G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend en vriendelik. Dit is baie aangenaam en netjies. Sal dit aanbeveel.
Sep 2025
Paul D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. We had a great time. Clean and very comfortable. Felt like home with beautiful views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Dries N
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Het lekker gebly, dankie. Fasiliteit uiters geskik vir oornag van 2 volwassenes en twee kinders.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

MARLENE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 11 Galjoen Street, Tergniet, Mossel bay, 6700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Galjoen Uitsig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Galjoen Street, Tergniet, Mossel bay, 6700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaaf49c65d483adbfd423c05afd3a6f3a439a3896cc4ae05de2e847a9af12283bf75b3d91d8473dc904879470857e9ecc0ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 11 Galjoen Street Tergniet 6700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.064446324293 22.197285104299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang