Successfully reported

Gamagara Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Hermanus V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Goeie plek om te oornag. Gerieflik, netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Would definitely stay there again. Friendly staff. Lovely, modern accommodation. Very nice to have a restaurant on the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Excellent. The guys were happy with the accommodation - thank you for the early check-in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berdine O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ek kom definitief terug. Baie lekker plek om te bly. Vriendelike mense, baie rustig. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eden C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Ons het heerlik gebly, die personeel was baie behulpsaam en tegemoetkomend, ons. Ja! Alles was silwerskoon en die personeel is baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eden C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Gerieflik, skoon, uitstekende diens! Ons het heerlik gebly! Die personeel was uiters tegemoetkomend, ons wou graag skuif na 'n kamer met 'n bad en ook vroeër inkok, en hulle het geen probleme gehad nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selenta D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Perfekte oornagplek vanaf Gauteng na Augrabies. Jade (ontvangs) en Thebe (kelner/kroegman) was puik, ons het laat aangekom, maar hulle was baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. Die Saterdagaand kuierplekke se musiek was ongelukkig bietjie steurend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eden C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Great location, helpful staff. Very friendly staff! We enjoyed our stay very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Grizaan Gertrude J
Lang verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Gemaklik, veilig en goeie diens. Ons het baie lekker gebly en alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hendrik van Eck Road, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe20575545276c76f4a2b351ceb6ca53b520614ea4940f423155af23b7d970edb2a0f7eef412473959ac4c937bf76770c1a81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 Hendrik van Eck Road Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -27.699587796144 23.046199679375
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang