Successfully reported

Game View Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 300 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Paul B
1 nag
5.0
Okt 2025

Relaxing, peaceful stop. Excellent, beautiful room, hosts very helpful, overlooks game reserve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal graag weer wil gaan. Dit was 'n fantastiese ervaring. 'n Baie mooi en netjiese gastehuis. Die eienaars was baie vriendelik en dit was heerlik om te braai en oor die wildreservaat uit te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan B
1 nag
5.0
Okt 2025

Fantasties! Ek het baie lekker gebly. Dit was stil en rustig gewees en ek kon 'n oordentlike nagrus gekry het. Ek sal beslis weer by Game View Lodge slaap as ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie.

Anza O
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Stylvolle veilige plek in die dorp maar voel of jy in 'n wildreservaat bly. Stylvolle veilige plek in die dorp maar voel of jy in 'n wildreservaat bly. Het heerlik om 'n vuurtjie gekuier terwyl ons na die veld en diere kon kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie! Hoop julle kom weer!

Keithan M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Awesome. Nice and quiet, friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker gebly. Baie dankie. Lekker gebly en was verras met opgradering van kamer. Alles was mooi en skoon. Ontbyt was heerlik. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie!

Oltan O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Onvergeetlik. Dit was 'n ongelooflike verblyf en die ligging is perfek met die wild wat besigtig kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivor M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal def Game View Lodge aanbeveel en weer besoek. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beautiful guest house. It was a quick stopover, but the place was very nice with a rhino that came and visited us on the reserve side of the fence.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bettie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Smaakvol en keurig ingerig. Pragtige plek, skoon, netjies met smaak toegerus. Kalmte sak oor jou as jy op die stoep sit en die bos bekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 300

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 150
R 1 150 R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 150
R 1 150 R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 150
R 1 150 R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Sable Street, Vryburg, 8601, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MjUyN2FmLWIyNjktNDNkMS05MjM3LWZmMzY4ZWUzMWQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R920 per nag, vir 2 mense 300 5 1 5 32 Sable Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.949636320571 24.71219143055
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang