Successfully reported

Gansogie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carel V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Baie lekker slaapplek. Lekker gebly. Groot huis. Skoon, netjies, naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Gansogie
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit baie!

Brian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great stopover in Calvinia. Gansogie is a very large house that could accommodate many people and large families. It is very well equipped with about anything you might need. It is in a very quiet area, even though it is only two blocks away from the grocery store. The host was very helpful and sent us very clear check-in instructions. You can't get better value for money spent in Calvinia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderful. Lovely huge family home with attention to detail for comfort. Loved the fireplace during a cool, windy night. Quiet. Safe area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Gansogie
Thanks for the lovely review!

Ewan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfect place to rest. Homely and peaceful. Just the place after a hot day of travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suset D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

N skoon, veilige plek waar ons heerlik kon rus. Gansogie is 'n lieflike ou huis wat jou laat verlang na jou grootwordjare. Dit is ongelooflik mooi en toegerus met alles wat nodig is. Die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlike kuier in Calvinia. Gansogie is 'n pragtige huis met baie persoonlike touches van die mooi dekor tot 'n volledige kombuis met lekker beskuit en genoeg koffie en melk en 'n hands-on gasvrou. Die huis is loopafstand van die besigheidsarea van Calvinia. Ons het verskriklik lekker gekuier en beveel Gansogie definitief aan vir lekker verblyf in Calvinia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Gansogie
Baie dankie, waardeer die terugvoer baie. Kom gerus weer!

Loretta T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Great stay, many lovely touches. Our stay was comfortable and an ideal stopover spot for our onward journey to the Kgalagadi. The decor is lovely with nice touches around. The house is big and would also be great for a big family or group. We struggled with the WiFi, but that was not a big deal as we were able to enjoy the peace and quiet. Really handy is the deep freeze to keep all the food we required for our trip frozen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Gansogie
Thanks for your review, I appreciate it so much. Our WiFi is usually reliable, but we will make sure to address this matter to avoid any inconvenience in the future. We would be delighted to host you again.

Amanda V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pragtige oornag-plek. Daar was alles wat nodig was vir vuurmaak, melk, beskuit, en selfs noodtoiletware indien dit nodig sou wees. Pragtige skoon plek met goeie kwaliteit linne en heeltemal goed genoeg toegerus. Genoeg komberse en sagte handdoeke. En bordspeletjies om te geniet voor die kaggelvuur. As enige iemand kla, is hulle puntenerig en sommer net moeilik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie ruim, skoon en netjies, baie lekker gebly. Baie lekker oornag plekkie gewees, sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Gansogie
Baie dankie vir julle bespreking by Gansogie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom! Groete!

Thandeka S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Great. Fantastic place to stay over. Clean, spacious, and central. Really appreciated the artwork in the home as well as the outstanding communication from the host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Gansogie
Please feel free to book with us again. It would be our pleasure to welcome you back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 320
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 320
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 320
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Stasie Way, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ccfd2963c1501540a14cb66d33eafb7e76916889c2dfe57dff5a9390a6eb018a16dda29a6f345cd12cd3d3f622ba49c32d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 320 per nag, vir 8 mense 25 5 1 5 9 Stasie Way Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.471895656236 19.776575058757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang