Successfully reported
+47

Gansogie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Stasie Way, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Gansogie is 'n bekoorlike privaat selfsorghuis in Calvinia. Die huis is oorkant die Laerskool geleë en binne loopafstand van winkels en verskeie sakeondernemings in die omgewing en is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n gemaklike verblyf met maklike toegang tot plaaslike geriewe.

Hierdie huis het 'n slaapplek vir 8 volwassenes en 1 baba en bestaan uit 3 slaapkamers en 1.5 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n bababedjie het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en daar is ook 'n enkelbed in die leefarea. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het 'n lieflike eetkamertafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet, en strek verder na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke. Hierdie eiendom beskik oor 'n lieflike onderdak-patio met sitplek en 'n ingeboude braai. Die eiendom is beveilig met diefwering en 'n alarmstelsel en gaste kry twee onderdak-parkeerplekke op die perseel. Die eiendom bied ook twee parkeerplekke, beskut onder 'n skaduboom.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carel V
5.0
Baie lekker slaapplek. Lekker gebly. Groot huis. Skoon, netjies, naby winkels.
Sep 2025
Brian B
Saam met lewensmaat
5.0
Great stopover in Calvinia. Gansogie is a very large house that could accommodate many people and large families. It is very well equip...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Tanja K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Lovely huge family home with attention to detail for comfort. Loved the fireplace during a cool, windy night. Quiet. Safe ar...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Ewan B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect place to rest. Homely and peaceful. Just the place after a hot day of travel.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Suset D
Gesin met tieners
5.0
N skoon, veilige plek waar ons heerlik kon rus. Gansogie is 'n lieflike ou huis wat jou laat verlang na jou grootwordjare. Dit is ongelooflik mooi en ...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Stasie Way, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Gansogie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Stasie Way, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ccfd2963c1501540a14cb66d33eafb7e76916889c2dfe57dff5a9390a6eb018a16dda29a6f345cd12cd3d3f622ba49c32d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 25 5 1 5 9 Stasie Way Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.471895656236 19.776575058757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang