Successfully reported
+24

Garbini Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Winding Lane and Plaatjieskraal, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Garbini Accommodation bied bekoorlike selfsorgverblyf in Hogsback, 'n dorpie in die Amathole-berge. Dié huis bied gaste 'n intieme ontvlugting vir die hele gesin of 'n groep vriende wat rus en ontspanning in 'n rustige omgewing soek.

Dié lieflike huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 2 badkamers met 'n bad of 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank wat geskik is vir 4 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop na die buitelugvermaakarea en bied asemrowende uitsigte oor die omliggende lowerryke omgewing en beskik oor 'n eetarea en 'n vrystaande braai. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stammi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Corner of Winding Lane and Plaatjieskraal, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink Garbini Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Winding Lane and Plaatjieskraal, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fb30c86ef0bbe95f13c98e61695170954c04e8319e739dbb843bb25bc578cc689ca3e511628e5fb628e383f7a94c465b86e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 Corner of Winding Lane and Plaatjieskraal Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.584308112739 26.91606938839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang