Garden Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Market Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Garden Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Greyton, Wes-Kaap - ideaal vir 'n paartjie se wegbreek om te ontspan en weer met die natuur te skakel, weg van die gewoel van stadsgeraas.
Dié pragtige kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vir ekstra gerief is 'n buitestort ook beskikbaar.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuisie, insluitend 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. 'n TV, saam met gratis WiFi, is ook beskikbaar. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, insluitend 'n kaggel vir kouer nagte.
Buite het gaste toegang tot sitplek buite in die tuin asook 'n weber-braai, ideaal om maaltye in 'n rustige omgewing voor te berei.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Anna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 1 Market Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Market Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang