Garden Cottage
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Owen Drive, Meadowridge, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Garden Cottage is 'n bekoorlike eenheid in Meadowridge, Kaapstad en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na oornagverblyf.
Dié kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 1 voertuig beskikbaar. Die kothuis lei na 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11 Owen Drive, Meadowridge, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Owen Drive, Meadowridge, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang