Garden Pool Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Langenhoven Street, Kuils River, Cape Town, 7580, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in Kuilsrivier, bied Garden Pool Apartment stylvolle selfsorgverblyf, ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gerief.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis sal gaste 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV vind. 'n Bykomende vermaaklikheidskamer is beskikbaar, kompleet met 'n TV, eetkamertafel en braai-area. Gratis WiFi word voorsien.
Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio met 'n braai-area wat uitkyk oor die tuin, boma en buite-skaakbord. Gaste kan ook gebruik maak van die swembad, kompleet met 'n buitestort. Veilige parkering is beskikbaar dwarsdeur die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Jan Kriel Gholfbaan 1.3 km weg, terwyl Haasendal Gables Winkelsentrum 3.1 km vanaf die woonstel is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rudolf Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 17 Langenhoven Street, Kuils River, Cape Town, 7580, Wes-Kaap
- Gaste dink Garden Pool Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Langenhoven Street, Kuils River, Cape Town, 7580, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang