Successfully reported

Harry's Garden Route Getaway

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Riekie S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Sal definitief weer wil gaan! Dit was verskriklik lekker! Alles was netjies! Die beste skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Gemaklike beddens - en groot bad en stort. Speletjies en boeke om jou mee besig te hou en alles wat jy kan aan dink om te gebruik in die kombuis. TV was maklik om in te teken op jou eie rekeninge. Die feit dat dit op die 2de verdieping is, het dit ook baie beter gemaak. WiFi was baie vinnig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2024

Ontspannend, veilig en welkom. Absoluut waarde vir geld, alles wat jy nodig het en meer. Netheid 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacobus Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Port Natal Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3c7e9f8600190321ba6152899efae0a1b7c04df380282cc2ccfe222ee25b91538ef47f65af38e0703057eab0112702654c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 25 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.134193076061 22.106851601027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang