Successfully reported

Garden Route Self-catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jacqueline H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Lovely spot. It was a very comfortable stay. Clean. The hostess was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Puik diens, goed toegeruste woonstel en bekostigbare vakansieverblyf. Dankie, vir die laat aand-inboek en dat jy ons so vinnig kon help. Dit was wel net een aand, maar ons het heerlik geslaap. Al was dit net ek, my vrou en ons baba, glo ek dat die woonstel alles het wat 'n mens nodig het. Ek glo ook dat dit vir die prysklas beslis 'n bekostigbare vakansieverblyf is, en goed ingerig vir 'n gesin van vier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isak B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Kom geniet die see in rustigheid. Ons gasvrou was baie behulpsaam en het passievol in al ons behoeftes voorsien. Die eenheid is heerlik ruim en smaakvol gemeubileer. Die uitsig oor die baai is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertram S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Relaxing. It was very nice. The room was well cleaned. It's a real bonus when you know you are safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Not the best place for the money. It was nice until we wanted to shower and there was no cold water at 19:30 at night. After contacting the manager, we were told that we could move, but the TV doesn't work and there is no sea view. So we said no, can we rather shower in the other room and stay where we are. But I must say this was a bit upsetting; for what you pay, you expect the place to be a bit cleaner and for them to check rooms before you have guests come. We stay at a lot of places, but this one was disappointing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Stefani S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Voldoende. Hannie is baie vriendelik en behulpsaam. Die parkering is wel nie voldoende. Vir ons hele verblyf moes ons buite op die sypaadjie stop omdat daar nie genoeg parkering was. Daar was ook geen internet beskikbaar vir WiFi. Ons het navraag gedoen en Hannie het bevestig sy is bewus daarvan. Die waterdruk in die stort was ook baie swak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jackie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker rustig met vriendelike diens. Baie pragtig, sal weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieschen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

So gemaklik soos my eie huis. Wonderlik, baie dankie. Die kombuis wat so goed toegerus was, was 'n absolute plesier. Dankie vir aandag aan die klein dingetjies, soos om seker te maak daar is genoeg kragpunte aan beide kante van die bed. Enigste verbetering is dalk die waterdruk in die stort en 'n groter geyser, want die warm water was nogals onvoorspelbaar. En my raad vir alle gastehuise is om asb. geel gloeilampe te oorweeg - blou of wit lig gloeilampe skep so 'n onaardige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy W
1 nag
5.0
Jan 2024

Lovely hosts, great unit, great view. It was great. Jeanetta is wonderful, friendly and welcoming. She's happy to help, quick to offer a joke. The unit was clean and comfortable, very cute, and has a beautiful view of the sea and a green belt. I will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Brilliant. Absolutely wonderful stay, everything is perfect and the most amazing hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Garden Route Self-catering
Hi Justine Thank you for your review. You will always be welcome! Regards Jeanetta

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 413 Flora Road, Dana Bay, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4ODRlNjYyLTZkODMtNDBmYS04NWEyLTViMGE4NTAzNWNjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 413 Flora Road Dana Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198523 22.026474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang