Successfully reported

Garden View Guest Cottage in Lynnwood Park

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Delmari O
1 nag
5.0
Okt 2025

Heerlik. Was baie lekker. Veilig, skoon en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies en gerieflik. Baie netjies en skoon. Vriendelike gasvrou. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Home away from home. This is a gorgeous place to stay. We will most definitely book it again and again. The hostess was friendly and welcoming. It's very clean and it's got everything we needed. The location is prime. It's safe - we went for a walk in the lovely, garden-rich neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goeie ontvangs, heerlike rustige, veilige omgewing, sal vir seker weer gebruik. Ons is verwelkom met ons aankoms, plek is baie netjies, en het voldoen aan alles wat nodig is vir selfsorg. Dit is ook 'n heerlike veilige, rustige omgewing. Fransa het deeglik met ons gekommunikeer en ons sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helloise O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld. 'n Pragtige plekkie met alles wat nodig is. Die gasvrou doen baie moeite om jou tuis te laat voel. Daar is tot vars blomme in die kamer. 'n Ekstra bonus was die filterkoffie. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Heerlik. Vreeslik lekker gebly. Sal nooit weer by 'n ander plek bly as ek Pretoria toe gaan nie. Dis baie veilig, ek en my seun het baie welkom gevoel daar, ons wou nie huis toe gaan nie so lekker het ons gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fransa
Garden View Guest Cottage in Lynnwood Park
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons waardeer dit baie en sien uit om julle weer te ontvang!

Lourens V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Soos om tuis te wees, baie gerieflik en skoon. Baie behulpsame gasheer, maklike gastehuis gevind, alles was baie netjies en skoon gewees. Waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fransa
Garden View Guest Cottage in Lynnwood Park
Baie dankie, Lourens, ons is baie bly julle het lekker gebly by ons! Julle is altyd weer welkom!

Johann-erich H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlike verblyf. Gasheer was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly. Dis 'n veilige area met veilige parkering. Die gasheer was baie vriendelik, en die geriewe was uitstekend. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fransa
Garden View Guest Cottage in Lynnwood Park
Beste Johann-erich, dankie vir die positiewe en vriendelike terugvoer! Ons ontvang julle baie graag weer as julle in Pretoria kom!

Anneli D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vriendelike ontvangs. Netjiese en rustige verblyf. Ons het ons verblyf hier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fransa
Garden View Guest Cottage in Lynnwood Park
Baie dankie vir die goeie en positiewe terugvoer - julle is altyd weer welkom!

Niki V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Sal weer inboek by Garden View. Ons verblyf was baie lekker gewees. Ons gasheer het seker gemaak ons is gemaklik. Verwarmer en ekstra kombers het beslis gehelp. Die eenheid is gemaklik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fransa
Garden View Guest Cottage in Lynnwood Park
Ons is baie bly julle het lekker gebly en sien julle binnekort weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fransa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 334 Danny Street, Lynnwood Park, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae579fdbb9e80ab412aa6f7d1de9458ddd4474127da0992d3150f961b1e4d08b9c432663f42b6d8841085cf27887e3b1eb44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 334 Danny Street Lynnwood Park 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.777522156928 28.293950168123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang