Successfully reported
+39

Gariep Gardens

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Gariep Gardens Guest House is in die Gariepdam Vakansiedorp geleë en is ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg en net 5 minute se ry vanaf die N1-hoofweg. Slegs 56 km vanaf Colesberg en is geleë langs Suid-Afrika se grootste dam, in die hartjie van die land. Dit is die ideale plek om jou reis te breek en die mooiste omgewing sowel as die skoon lug van die Groot Karoo te geniet. Ideaal vir reisigers of diegene wat wil wegbreek van die stadsgejaag.

Gariep Gardens bestaan uit verskillende eenhede met elke eenheid met sy eie parkeerplek en toegang tot die publieke, volledig omheinde plonspoel. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of bad. Gariep Gardens is deel van die SunRose Groep gastehuise.

Neem asseblief kennis dat Gariep Dam Village 'n volledig geïntegreerde, diverse Suid-Afrikaanse samelewing is en sommige van die SunRose-eenhede is bure van munisipale behuising.

Neem asseblief kennis dat daar geen direkte uitsig oor die Gariepdam vanaf ons perseel is nie.

Doendinge in die omgewing sluit bootritte, watersport (eie boot benodig), visvang en swem by die dam in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 318 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Hannie P
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig en verkwikkend. Geen klagte, dit was baie aangenaam. Dankie.
Jul 2025
Elizabeth N
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is goed ontvang en die reëlings was goed gedoen. Alles was baie skoon en die beddegoed was kraakvars en skoon. Die beddens was baie gerieflik en d...
Sien meer
Mei 2025
Carla D
Saam met vriende
5.0
Value for money! Amazing. Warm welcome. Clean, cosy, spacious. We will be back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Renier K
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Excellent stay and very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Sonnet V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap en oornag na lang reis. Alles wat jy nodig het, kwaliteit beddegoed, dik!
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

JH Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 926

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 18 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariep Gardens het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98500ff212aa7e42abef4b158f9872a17179ec34669d047203c7c6e707d96f0b07919cc269e348419d4f718adb9ba59b7e6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 318 5 1 4 18 Berghaan Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.594982303955 25.490102469921
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang