Successfully reported
+11

Gariep Poplar Self-catering

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Berghaan Street, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gariep Poplar Self-catering is in Gariepdam geleë; 'n dorp aan die noordelike oewer van die Oranjerivier. Gariepdam is 57 km wes van Bethulie en 55 km noordoos van Colesberg geleë, op die N1 wat na en van Johannesburg en Kaapstad reis.

Gerieflike verblyf word in 3 selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n bad en stort, 'n sitkamer en 'n kombuis. Elke eenheid is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf, TV met Openview-kanale en lugversorging. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area op die perseel waar gaste van kan gebruik.

Die dorp spog met hooftoeristebesienswaardighede soos Gariepdam en Gariepdam Natuurreservaat, asook vele ander kleiner besienswaardighede. Dit is die ideale bestemming vir 'n halfpad oornagplek of 'n vakansiewegbreek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Carelieze V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en veilig. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Huisie is baie mooi skoon en het alles wat jy nodig het. Dit is 'n veilige gebied. Sal ...
Sien meer
Apr 2025
Ilse H
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir oornagverblyf by Gariepdam! Uitstekende, netjiese en skoon oornagverblyf met al die geriewe wat 'n mens benodig.
Jan 2025
Angela M
Gesin met klein kinders
5.0
Very pleasant. Check-in was easy. The unit had everything we needed. The shower head needs fixing, but otherwise everything works.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Pierre V
Gesin met tieners
5.0
Dis 'n klein dorpie met vriendelike mense en baie om te sien en doen. Tydens verblyf het my voertuig onklaar geraak en is ingesleep Bloemfontein toe. ...
Sien meer
Jan 2025
Helen K
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and relaxing, clean accommodation and friendly people. Very short but comfortable and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Laurie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 7 Berghaan Street, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariep Poplar Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Berghaan Street, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6ace63c08a55088c9d0bfb77510fb907710366ceb8693f2db7ae8c187e2e2fa0c48651750f82f739a61ab982f269739bac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 7 Berghaan Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.592886626579 25.490017824537
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang