Garnaal 301 (La Mer)
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal Avenue, Garnaal, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Garnaal 301 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers op die boonste verdieping van 'n kompleks in Hartenbos, 10 minute se stap vanaf die strand en winkels en restaurante langs die see.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driedubbele stapelbed. Die kombuis is toegerus met 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, sowel as 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief.
Die woonstel beskik ook oor 'n ingeboude braai met 'n ingeslote balkon, vanwaar gaste gedeeltelike see-uitsigte in die verte kan geniet. Gaste word 'n volledige DStv-pakket sowel as gratis WiFi aangebied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 72
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Port Natal Avenue, Garnaal, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Garnaal 301 (La Mer) het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal Avenue, Garnaal, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang