Successfully reported

Garrick House

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Erna H
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Pragtige, gasvrye mense. Buddy en ek het heerlik gekuier en sal weer gaan. Joe en Maria het vir my plek aangebied by Garrick House waar ek bespreek het, maar ek sou die enigste gas daar gewees het en het toe versoek dat hulle by ander verblyf gee. Ek is toe na Joe en Maria se hideout wat net oorkant die pad van die see was. Die verblyf vir my en my hond, Buddy, was wonderlik. Ek het spottenderwys genoem dat alles perfek is, maar dat ek graag Pina Colada sal wil drink. En voila, Joe bring vir my 'n bottel. Ek het nie 'n handdoek of seep saamgeneem nie en hy het dit ook aan my geleen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jabulile G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Nice and cool. It was very nice to be in that place because it is quiet and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

Lekker rustig en skoon. Ons het baie lekker gebly, maar die huis kan doen met lugversorging, want die waaiers maak nie regtig koel nie. Die kombuis kort 'n braaibak met deksel en waterbeker. Ons sal weer daar bly. Vriendelike gasheer en baie behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lourien V
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Rustige atmosfeer en 'n gemaklike huis! Ons het werklik heerlik gebly en gerus! Dankie aan die 2 gashere van Garrick House wat ons baie welkom laat voel het, en deurgaans toegesien het dat ons nie probleme ondervind nie. Ons sal beslis weer daar wil gaan bly en vakansie hou. Skoonste strand in die hele Suidkus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Garrick House
Thank you, Lourien. It was a pleasure having you stay at our 'Hide out'. We wish you all the best for 2024 and look forward to having you again with us. Best wishes, Maria and Joe

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 26 Garrick Crescent, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaddb6971c81056c8c2e58353057e88a2f779940a8a6d373f1360077153a71342e6c3cb8b9584ab1291df89ec4cf22825a371?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 26 Garrick Crescent Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.370329662312 30.701556801796
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang