Successfully reported
+36

Gatz Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 63 Boshoek, Old Sun City Road, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gatz Guest House is in die klein dorpie Boshoek, in die Noordwes-provinsie, omring deur sitrusplase en platinummyne. Gatz Guest House is op 'n sitrus- en mangoplaas van 8 hektaar geleë net 145 km vanaf Johannesburg, wat dit die ideale plek maak vir gesinne en paartjies wat wil wegkom van die gewoel van die besige stadslewe. Die Royal Bafokeng-stadion is 13 km weg, die Sun City Resort en Pilanesberg Natuurreservaat is 22 km weg, en Rustenburg se middestad is 30 km weg.

Gatz Guest House het altesaam 22 gastekamers, wat almal en suite-geriewe het. Die gastehuis het 8 standaardkamers, 4 deluxe kamers en 10 gesinskamers. Elke kamer het 'n 32-duim-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Volledige buffet en kontinentale ontbyt word elke dag in die lieflike ontbyt en eetkamer bedien. Aandete kan op versoek voorsien word, en word voorberei met vars plaaslik verboude groente. Middagetes is ook op versoek beskikbaar.

Die eet- en kroegarea kyk uit oor 'n groot buiteswembad met sonstoele. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Lughawependeldienste en wasgoeddienste is op versoek beskikbaar. Gratis privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Tshepo P
Saam met vriende
5.0
Awesome. Awesome! The place is good, nice, and quiet. Fantastic place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Mojalefa M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. We had a wonderful time, thanks to the staff who were friendly from the arrival until we checked out. See you soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Dimakatso M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. The reception was warm and welcoming. The staff were friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Lesley M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent service. Our stay at the lodge was perfect! Definitely going back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Willie A
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. Dit was baie goed en mense is vriendelik en hulpvaardig. Sal weer daar gaan oorbly.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Thato Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plot 63 Boshoek, Old Sun City Road, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Gatz Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 63 Boshoek, Old Sun City Road, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwZTk0MWQ2LWI0NGQtNDY2Ni04NTljLTJlZmQ1YTJiNjRkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 101 5 1 4 Plot 63 Boshoek Old Sun City Road 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.498470128389 27.08376061076
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang