Successfully reported

Gazania Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bernard P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Skoon, netjies, stil, huis weg van die huis. Hierdie was 'n wonderlike ervaring. Alles netjies en skoon. Ons het dadelik tuis gevoel. Alles wat jy benodig is hier. Ons sal Gazania Cottage aanbeveel aan vriende en familie en sal definitief weer hier wil tuisgaan. Baie dankie. Jou gasvryheid word waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Gazania Cottage
Baie dankie, Bernard, vir die terugvoering. Ek kyk uit om julle sommer gou weer hier te kan verwelkom.

Jason D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absolutely fantastic. Amazing stay, host was amazing, location was amazing. Will definitely come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Gazania Cottage
Thank you Jason for your much appreciated feedback. Please do come visit again.

Danie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie netjies en lekker, sal beslis weer gaan. Ons het baie lekker gebly, loeries en bosbokke, die uitsig is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Gazania Cottage
Baie dankie. Ons is bly dat julle dit geniet het, en dat die bosbokke kom kuier het Om die Loeries van so naby te besigtig is altyd 'n mooi belewenis. Ons kyk beslis uit om julle weer hier te kan hê.

Duanne R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

N weggesteekte juweeltjie. Met ons aankoms was ons grootliks beïndruk met die wonderlike atmosfeer en die warm verwelkoming van ons gasvrou. Die plekkie is baie netjies en modern uitgerig met alles en nog meer wat benodig word. Die sorgvuldige uitleg en ontwerp van die plekkie spreek volumes van die eienaar se waardering teenoor hul gaste. Ons was verder ook bederf met soetgoedjies sowel as warm drinkgoedjies (koffiekapsules). Wat die plekkie nog meer laat uitstaan, is die asemrowende seeuitsig en die inheemse natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Gazania Cottage
Ons waardeer die terugvoering en is bly om te hoor dat julle die tydjie hier geniet het. Ons kyk uit daarna om julle binnekort weer te kan verwelkom.

Coleen M
1 nag
5.0
Jul 2025

Cosy and well resourced. Gazania cottage exceeded expectations. The cottage is extremely well resourced and was welcoming and hospitable. We loved the large, sheltered stoep, which was suitable for outdoor dining even in mid-winter! The cottage is beautifully positioned and it was an absolute delight to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Gazania Cottage
We are happy to hear that you enjoyed your stay here at Gazania Cottage. It was a pleasure to have you, and we are looking forward to seeing you back soon.

Francois B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Peaceful. Amazing, beautiful view, so peaceful and excellent house layout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Gazania Cottage
Thank you for your much appreciated feedback. Looking forward to hosting you again in the future.

Hettie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik, vredevol, sal definitief weer oorbly! Gasvrye ontvangs na effektiewe voorafkommunikasie. Aandag word gegee tot in die fynste detail om verblyf moeitevry en gerieflik te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Gazania Cottage
Dit was 'n plesier om julle hier te kon huisves en ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer hier te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yolanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Gousblom Street, Blue Horizon Bay, 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28f45f5994d68b2741f318e6932b6e06d6835618450c8b166acc21f8b1a4e1d2753de5400d1d0063d90a9bf6b5ba974a22c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 4 Gousblom Street Blue Horizon Bay 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.97001534933 25.25719725796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang