Successfully reported
+19

Gecko B&B

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 McKenzie Street, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Vanaf R520 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gecko B&B is in Vryburg geleë wat 384 km vanaf Johannesburg en 145 km vanaf Kuruman geleë is, wat dit die ideale oornagplek maak vir diegene wat na Kaapstad reis.

Die gastehuis is 'n klein gastehuis in familiebesit, geleë in 'n stil woonbuurt, met maklike toegang tot die meeste plaaslike restaurante.

Verblyf word gebied in 6 gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV, elektriese ketel, en 'n yskassie, en het 'n privaat ingang. Die gesinskamers het nie lugversorging nie, maar elektriese komberse op elke bed en waaiers.

Die gastehuis is sentraal geleë en het 'n rustige tuin met verskeie braai-areas. Die swembad is beskikbaar vir alle gaste wat na 'n lang rit wil afkoel. Die veilige parkeerplek van die straat af verseker 'n goeie nagrus sonder om oor jou voertuig bekommerd te wees.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Hanlie S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, vrolike verblyf waar vreemdelinge sommer vriende word. Gasvryste, vriendelikste mense. Eenvoudige, maar voldoende, silwerskoon blyplek.
Sep 2025
Mariette B
5.0
Sal weer daar oorbly. Ons het lekker oorgeslaap en die gasvrou was baie ontvanklik. Kamer was skoon en netjies en die voëltjies het ons vroeg wakker g...
Sien meer
Jun 2025
Ben J
Besigheidsreis
5.0
Baie geniet. Baie baie lekker gebly.
Apr 2024
Steven V
5.0
Very pleasant. It was good and the service was good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Christine L
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflike oorslaap. Gerieflike oorslaap, gasvrou. Baie behulpsaam. Het ons opgradeer na 'n groter blyplekkie.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Soenet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 44 McKenzie Street, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Gecko B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 520
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 520
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 McKenzie Street, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b1c03ee295d09202e10bec709416d5d8f4c490673349cb830479cb8487d5e038f7c7a047e1cb7134d74a0b7760af782cb33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 44 McKenzie Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.95373636665 24.723752439022
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang