Gecko Inn
- Kapasiteit: 135 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Bottlebrushbend, Veldenvlei, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 780 per nag (plek vir 3)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Gecko Inn is in die stad Umhlatuze, Richardsbaai, in die hartjie van KwaZulu-Natal geleë. Die ware poort na die mees gesogte wildparke, wildlodges en heiligdomme in Zoeloeland.
Die akkommodasie wat aangebied word sluit 5 luukse kamers met dubbelbeddens, 4 uitvoerende kamers, 29 luukse kamers met koning beddens, twee 6 Slaap gastehuis-eenhede, en die wittebrood-suite in. Alle kamers het 'n privaat ingang, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en en suite-badkamers. Die selfsorgkamers is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe. Executive Rooms is ruim kamers wat toegerus is vir semi-selfsorg.
Richardsbaai het uitstekende ontspanningsgeriewe en besoekers kan kunsgalerye, visvang, strandjapies, voëlkyk, branderplankry, swem, kanovaart asook 'n paar wonderlike ritte in en om Richardsbaai geniet. Ons is minder as 1 km vanaf die grootste Privaat Netcare Hospitaal in Zoeloeland en die Nuwe Kankerbehandelingsfasiliteit geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 48 Bottlebrushbend, Veldenvlei, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Gecko Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 135 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Bottlebrushbend, Veldenvlei, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang