Successfully reported
+54

Gecko Lodge and Cottage

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0840, Limpopo
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Gecko Lodge and Cottage bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir tot 14 mense en is in die Idwala Camp-gedeelte van Mabalingwe Natuurreservaat geleë.

Die meerverdiepingverblyf bestaan uit die hooflodge en 1 kothuis. Die hooflodge beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers, terwyl die kothuis 'n slaapkamer en 'n badkamer het. Vier van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die vyfde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, asook 2 enkelbeddens. Die kothuisslaapkamer is ook ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamers is toegerus met óf 'n stort óf 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet, en vir gerief word linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die ontbytkroeg of die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale, asook onbeperkte WiFi-toegang.

Die leefarea maak oop op die hoofdek wat met braaigeriewe toegerus is, en kyk uit oor die boma-vuurput en plonspoel wat oor die reservaat uitkyk.

Die oord spog ook met 'n magdom geriewe en doendinge soos wildritte, wildkyk perde, koue en verhitte swembaddens en 'n buitespa.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 1 Leefarea 6 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad
Restaurant op die perseel
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Tanner H
Saam met vriende
5.0
Peaceful, quiet and great place. Really enjoyed the stay. Nice place and location. Tucked away in the bush with great privacy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Anna-marie K
5.0
Waarde vir geld, veral vir 'n lekker groot groep. Verblyf was perfek, 'n skoon, pragtige plek. Lynette en haar personeel het ons laat welkom voel en o...
Sien meer
Feb 2025
Marike S
Saam met vriende
5.0
Ons het saam met vriende weggebrek vir die naweek en die plek was ongelooflik. Dankie aan Gecko Lodge and Cottage vir die uitstekende diens en pragtig...
Sien meer
Sep 2024
Jacquelene D
Saam met vriende
5.0
Amazing views. Amazing views and a great house to stay in with friends. We had a lovely time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Michael V
5.0
Ons groep van 11 (stadsjapies ingesluit) het die naweek terdee geniet. Ons het baie lekker gebly. Die huis en omgewing is baie mooi. Alles was skoon. ...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 24

Resensies 312

Op LekkeSlaap 1 maand

Ligging

  • Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0840, Limpopo
  • Gaste dink Gecko Lodge and Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0840, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqe1IV2MTFPfkdkJn4wtMIdXYtOfDJ8oDHI9wAyhuyIsVJ2GH5F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 14) 29 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0840 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.811669725769 28.102917458747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang