Successfully reported
+7

Marula Self-catering

  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Koraalboom Avenue, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Marula Self-catering Unit is in Mbombela (Nelspruit) geleë, binne maklike bereik van besienswaardighede en geriewe in die area.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 3 volwassenes met 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Die eenheid beskik oor 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke sal voorsien word. Die leefarea het 'n slaapbank wat geskik is vir 2 kinders.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea en 'n TV met DStv Premium. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining en hek. 'n Alarmstelsel met 'n reaksie-eenheid is beskikbaar. Die eiendom het 'n sonkragstelsel met rugsteunbatterye.

Die eiendom is binne maklike bereik van winkelsentrums, hospitale, Mbombela-stadion en die Innibos Nasionale Kunstefees.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Renier B
Besigheidsreis
5.0
'n Pragtige plek, sal beslis weer gebruik maak van hulle. Sien sterre.
Sep 2025
Christiaan K
5.0
Fantasties. Baie skoon en netjies. Die eenheid het alles wat jy nodig het, en die mense is baie vriendelik en bereidwillig om te help. Baie lekker geb...
Sien meer
Aug 2025
Rencha S
5.0
Gerieflik, skoon, netjies, vriendelike ontvangs, veilig. Home away from home. Ons het so lekker hier gebly, als was so skoon en netjies. Gasvrou was b...
Sien meer
Jul 2025
Johan L
Gesin met tieners
5.0
Netjies en volledig! Wonderlike plek om te bly, baie netjies en alles wat jy nodig het.
Jul 2025
Denise M
5.0
Baie tevrede. Baie netjies en skoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 47 Koraalboom Avenue, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Marula Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Koraalboom Avenue, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4efea7f0422cfb6c190cd816d11bd16cba3a6549acf83f7e1f5c1db9b19b70af324a5322c7fb9381ea3aed8bf386d8cf731?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense 20 5 1 5 47 Koraalboom Avenue West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4816829 30.9591961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang