Successfully reported

Geduld

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Reinard D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Great location, especially the view over the green belt at the back. Comfortable stay. Great service. The place was clean, comfortable, and the location is perfect. Good for a group of friends, including children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfect family venue. Lovely house with beautiful views, well-appointed and close to all attractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Salig. Absoluut ongelooflike plek wat baie goed ingerig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen W
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Great stay. Very comfortable and well equipped - could have spent another night there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanita V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Landelik, rustig, veilig. Dis 'n heerlike huis met landelike rustigheid om jou. Duidelik dat daar goeie bedoelings is om dit so aangenaam as moontlik vir gaste te maak. Dit was midwinter en ons het bedags heerlik op die sonnige stoep gekuier. Dit sou nog beter wees as daar 'n behoorlike kaggel of iets was wat hitte kon verskaf in die koue aande. Die bestaande houtstofie in die woonvertrek is net te klein en kon net met houtblokkies brand. Die gasvrou was hulpvaardig en baie verwelkomend.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peggy M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Comfortable home stay. A home from home. Beautiful verandah where we spent time relaxing. Very good location. The agent was extremely helpful and kind. She went out of her way to make our stay memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Home away from home. Enjoyed every moment of our stay at Geduld. The house offers an abundance of space and is in the perfect location to explore Prince Albert. Many shops and restaurants are all within walking distance. Peaceful and safe with a beautiful view from the stoep. Highly recommended - will definitely return! P. S. Lorna is a star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Beste verblyf in Prince Albert! Dis ons 2de keer wat ons hier gebly het en sal nêrens anders wil bly nie. Die huis is ruim, pragtig gemeubeleerd, en is uitstekend toegerus. Kan nie vra vir beter nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Ons het 'n heerlike oornagverblyf geniet. Dit was ons tweede besoek aan Geduld (en hopelik nie ons laaste nie). Die huis is goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Die rustigheid van Prins Albert was 'n lafenis na 'n lang dag op die pad. Geduld is ook binne loopafstand van alles in die dorp. Lorna was 'n wonderlike gasvrou — so vriendelik, gasvry, behulpsaam en bedagsaam. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olga
Geduld
Hallo Derick, hoop om julle gou weer op Prince Albert en by Geduld te sien! Baie dankie dat jy Geduld ondersteun het met jou verblyf. Vriendelike groete Olga

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Olga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13A Jan Louw Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3ZjRiMGY2LWZlYTYtNGFmMy04M2JjLTkzZDgzYjk4ZDcwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 13A Jan Louw Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.229377851623 22.033459364557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang