Gee Wizz B&B
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Lagoon Drive, Freelandpark, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gee Wizz is in die Suidkusdorpie Scottburgh geleë. Die huis is naby besienswaardighede, soos die T.C. Robertson Natuurreservaat, Scottburgh-strandkroeg, Crocworld Conservation Centre, Shark Cage Daving KZN, Scottburgh-strand, Scottburgh Gholfklub en Splash Waterworld.
Verblyf word gebied in 4 gastekamers, 2 wat op die onderste verdieping is en 2 wat op die boonste verdieping is. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het plek vir 'n kind van 10 jaar of jonger op 'n matras. Sleepy Hollow kamer het 'n en suite-badkamer, Seaview kamer het 'n privaat badkamer langsaan. en The Anchor kamer en Upstairs Sunshine kamer deel 'n badkamer. Elke badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n TV met Openview, en tee- en koffiemaakgeriewe, en WiFi.
Die Anchor kamer het Upstairs Sunshine kamer deel 'n balkon met 'n see-uitsig en 'n kombuis om kos te verhit. Sleepy Hollow kamer en Seaview kamer is op die onderste verdieping en deel 'n sitkamer en 'n kombuis om kos te verhit.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Parkeerplek is beskikbaar. Let asb. dat geen troeteldiere en geen dagbesoekers toegelaat word nie.
Die eienaars woon op die perseel en besit ook 'n pendeldiens. Dié diens sluit vervoer van punt-tot-punt, van en na die lughawe, vir groepe, vir besoek aan die wildreservaat en bootvaarte in. Gaste kan ook doendinge soos snorkel, haaihokduik, swem en gholf in die omgewing geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 33 Lagoon Drive, Freelandpark, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Gee Wizz B&B het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Lagoon Drive, Freelandpark, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang