Successfully reported

Geelhout Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Estie B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Vriendelike diens. Netjiese verblyf, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien H
1 nag
5.0
Aug 2025

Vriendelike ontvangs en 'n netjiese huis is altyd welkom! Geelhout-gastehuis is 'n netjiese, gerieflike gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dela Rey S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was 'n vinnige oornag, maar was goed uitgerus die volgende oggend. Die gastehuis was skoon en netjies, ons gashere was baie vriendelik en behulpsaam. Kan hulle ten enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Ons het net gebruik vir oornag - slaap. Afgesien van die renovations was als mooi skoon behalwe die matras - (weet nie of dit bloed kolle was of nie). Linne was skoon, maar kon die kolle deur die laken sien, maar ons sal weer daar gaan oornag. Venster in badkamer nie diefwering?

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2025

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette Duvenhage D
1 nag
3.8
Aug 2025

Bed gemaklik. Badkamer gerieflik en skoon. Daar was egter nie 'n mikrogolf nie. Ja, net jammer daar was geen mikrogolf nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Yasmin
Geelhout Guesthouse
Good morning... Thank you for the review. All rooms have a bar fridge, microwave and kettle... it's in the cupboard underneath the dressing mirror. Thank you. Regards

Hendrik K
1 nag
3.6
Mrt 2025

Oorgeslaap vir MTB resies. Skoon/netjies vir 'n begrotingsvriendelike oorslaap. Waarde vir geld. Oorgeslaap vir MTB resies. Skoon/netjies vir 'n begrotingsvriendelike oorslaap. Sal weer daar slaap.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Kate K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

We really enjoyed our weekend. Our stay was wow, friendly staff, we were welcomed by Abuti Justice. The guy was so kind, also jovial, kind and ever smiling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laubscher V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasties. Die gastehuis was fantasties. As ons enigiets gevra het, het hulle dadelik gehelp. Almal was vriendelik en behulpsaam. Baie rustige atmosfeer. Hulle het ons so op ons gemak laat voel. Ek sal hulle definitief aanbeveel. Ons het lekker gerus en gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabeya C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

It was relaxing. The place was calm and peaceful for my spouse and me. We were able to relax and enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Yasmin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Geelhout Street, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2MzNjODc1LTJjMmQtNGIyOC05Zjc5LTYzN2U0ZGJmYWJmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 6 Geelhout Street Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.872430491767 28.288314342499
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang