Geelhout Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Geelhout Street, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R920 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geelhout Gastehuis is in Bela Bela in Limpopo geleë. Hulle bied gemaklike oornagverblyf en is naby gholfklubs, wildreservate sowel as dagspa's. Die Aventura Forever Oord is in die dorp, ongeveer 1,5 km van die gastehuis af.
Elke kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, asook 'n lugversorging en TV met DStv. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek van die straat af, sowel as 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Yasmin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 162
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 6 Geelhout Street, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Geelhout Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Geelhout Street, Bela Bela, 0480, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang