Successfully reported

Geelslang

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Andries V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

We had a great stay. Very peaceful, clean and perfect for a getaway. Excellent service. We had a great stay. Very peaceful, clean and perfect for a getaway. Excellent service and absolutely no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Androëette
Geelslang
Baie dankie.

Annelize S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Heerlik gerus. Was 'n vreeslike lekker naweek. Androeette het alle reëlings getref en inligting / verwysings aangestuur. Die verblyf was heerlik. Skoon en netjies. Alles was in werkende toestand. Sal definitief weer daar 'n bespreking maak. Dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Dit was heerlik en ontspannend. Dit was heerlik! Alles wat jy nodig gehad het, was daar. Die skottelgoedwasser is 'n bonus gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ig V
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Dit was nou lekker! Ons het saam met ons dogter daar gekuier en was heerlik verras met die netheid en volledigheid van alles. Die interaksie met die eienaar was ook aangenaam en ondersteunend. Baie dankie dat ons in julle oulike huis kon kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Androëette
Geelslang
Baie dankie vir die mooi terugvoering.

Theo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Sal definitief by Geelslang weer bespreek. Verblyf was puik gewees. Baie mooi, skoon, netjies, alles in werkende toestand. Ruim vertrekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Sien bo. Heerlik, netjies en skoon. Beddens baie gerieflik met goeie beddegoed. Baie diere het kom kuier. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Rustig. Dit is 'n baie netjiese, skoon plek. Net groot genoeg. Ons het WiFi gemis en dalk 'n haardroër.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Teresa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2025

Not a good stay and service from the owners. Our stay was not so pleasant. On arrival, the pool was empty and dirty, lots of traffic passing in front at high speeds and lots of dust. Two houses from where we stayed had permanent dwellers working on cars and revving them up. Our microwave was not clean and neither was the dustbin. The TV is there but only OpenView, which we could not get working! All of this was communicated on arrival, but the owner's response was only that they were away and to date, nothing has been done regarding our complaints. This is probably the worst stay we have had in Marlof Park and we have been visiting there for the last 15 years. Also, there was no WiFi on the premises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Androëette
Geelslang
Ek wil graag die situasie regstel. Ek het verduidelik dat al die werkers ver woon. Die swembad is skoongemaak en die water is afgeskakel terwyl daar herstelwerk gedoen is. Die kraan is deur die gas oopgedraai en ek is die volgende oggend deur die gas ingelig dat daar heerlik geswem is. Die asdrom het klein roeskolletjies en dit word tans nie as nodig geag om dit te vervang nie. Ek het reeds omverskoning gevra dat die mikrogolfoond nie van binne skoongemaak was nie. Dit was ‘n onbedoelde versuim wat wel aangespreek was. Die plonsbad word na elke besoek gedreineer. Dit is ‘n klein swembad sonder ‘n pomp of kreepy. Die werkers moet om 04:00 by hul bus wees en het nie ‘n alternatiewe vervoeropsie nie. Ek het verduidelik dat hulle eers die volgende oggend kon terugkom om die swembad weer vol te maak. Daar is geen melding gemaak van die televisie wat nie werk nie. Die opmerking was uitsluitlik oor die swembad wat halfvol was met die tuinslang binne, wat binne ‘n uur vol sou wees. Op grond hiervan is op onmiddellike optrede aangedring.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Androëette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2321 Geelslang Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2adf8e6d9a6142e9ec9da5c4bef3823eb7c4d6b36c61c04be672f36b5c27232930b876ca5fcab3a1999750c047fe0bdfa8f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 2321 Geelslang Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3446395 31.7787653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang