Gem on Sedgemoor
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Sedgemoor Road, Campsbay, Camps Bay, 8040, Wes-Kaap
- Vanaf R9 426 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Gem on Sedgemoor is 'n selfsorg-juweel in Kampsbaai, Wes-Kaap, en spog met asemrowende uitsigte oor die see en die berg.
Dié huis met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 4 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Boonop het die huis 'n gastebadkamer met 'n wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n etenstafel met sitplek vir 6, is volledig gemeubileer met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, breekware en eetgerei. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met DStv-kanale, komplimentêre WiFi en 'n Xbox is beskikbaar vir vermaak.
Buite het gaste toegang tot 'n groot balkon met meer buitelug-eetplekke met panoramiese uitsigte oor Twaalf Apostels, die kabelkar en Kampsbaai-strand.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 28 Sedgemoor Road, Campsbay, Camps Bay, 8040, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Sedgemoor Road, Campsbay, Camps Bay, 8040, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang