Genade Grond
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N7, Grace Ground Farm Gedeelte 18, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R995 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Genade Grond bied rustige verblyf op die eienaar se plaas net buite Springbok. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreekplek waar hulle kan ontspan in die stilte van die omliggende natuur.
Gaste het 'n keuse tussen 2 kothuise, elk met 'n privaat ingang en privaat badkamer. Daarbenewens beskik die eenhede oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, toegeruste kombuise, knus leefvertrekke en ingeslote patio's. Toegang tot beperkte WiFi is beskikbaar.
Elke kothuis sluit braaigeriewe en ongerepte uitsigte oor die omliggende platteland in. Gaste kan die plaas verken deur te stap of fiets te ry. Sonkrag en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Springbok is ongeveer 29.5 km weg, en hier kan plaaslike geriewe soos winkels en restaurante geniet word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sylvie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- N7, Grace Ground Farm Gedeelte 18, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Genade Grond het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N7, Grace Ground Farm Gedeelte 18, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang