Successfully reported
+102

Genade Grond

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Grace Ground Farm Gedeelte 18, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R995 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Genade Grond bied rustige verblyf op die eienaar se plaas net buite Springbok. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreekplek waar hulle kan ontspan in die stilte van die omliggende natuur.

Gaste het 'n keuse tussen 2 kothuise, elk met 'n privaat ingang en privaat badkamer. Daarbenewens beskik die eenhede oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, toegeruste kombuise, knus leefvertrekke en ingeslote patio's. Toegang tot beperkte WiFi is beskikbaar.

Elke kothuis sluit braaigeriewe en ongerepte uitsigte oor die omliggende platteland in. Gaste kan die plaas verken deur te stap of fiets te ry. Sonkrag en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Springbok is ongeveer 29.5 km weg, en hier kan plaaslike geriewe soos winkels en restaurante geniet word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Melanie V
5.0
Pragtige mense, stylvolle verblyf! Dit was 'n groot voorreg om by die pragtige akkommodasie te bly. Ons het voertuig moeilikheid gekry oppad. En die b...
Sien meer
Okt 2025
John W
Saam met lewensmaat
5.0
A very quiet place of solitude. Lovely and serene location. We were running late to arrive; however, the host and staff were very suppo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Tanja H
Gesin met tieners
5.0
Pragtige huisie met alles wat mens benodig. Die huisie is so keurig, kreatief en smaakvol gemeubileer! Mens voel sommer spesiaal met al die toerusting...
Sien meer
Sep 2025
Danielle P
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and peaceful. The stay was amazing with the most beautiful views. Being in between nature and having no pollution (light, soun...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Morne L
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfy accommodation with spectacular surroundings. Perfect flowery getaway. Simply amazing, the location's beauty and isolation st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sylvie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • N7, Grace Ground Farm Gedeelte 18, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Genade Grond het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Grace Ground Farm Gedeelte 18, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d7bd387270e1ef395c5b6e586d248d5f45e9df9c445221cce702bb42966e29e4297eb3612133c65cba6d9bf7440f53397a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 N7 Grace Ground Farm Gedeelte 18 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.854817000726 17.778504097724
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang