Successfully reported

Genade van BO

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Rina G
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Fantasties! 10 uit 10 en ook genade van Bo. Baie lekker plek om te bly. Goeie ligging en goeie see-uitsig. Huis het baie pakplek en goeie volledige eetgerei. Huis het ook solar en weens die kragprobleme was daar nog steeds krag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Genade van BO
Baie dankie julle! Altyd welkom! Bly julle het lekker gebly!

Jacobus S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Gemaklik. Baie skoon, gemaklik, alles wat nodig is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Genade van BO
Baie dankie! Jul is altyd welkom!

Alida P
Kort verblyf
2.6
Apr 2025

Not for me! Skottelgoedwasser het baie water gelek en aanhou water intap. Toilet het gelek. Ek het gasvrou laat weet dat al die handdoeke sopnat is omdat ons die kaste wou red. Sy het boodskappe gelees en geluister, maar ure later eers geantwoord dat sy nou eers my boodskap gekry het. Ek het gesê ek kan 'n screenshot met die tyd stuur dat sy lankal van die probleem bewus was. Dat ek geen waardering het as mense my intelligensie onderskat nie. Haar dogter het haar foon gehad en vergeet om haar te sê die gaste het 'n probleem. Sy sou my refund. Wel, talk is cheap! Die wasgoed pennetjies is gemuf. Daar is probleme met die internet. Een fliek sou 8 tot 10 keer stol. Geen koffie of tee fasiliteit. Geen sout en peper. Die mat in die sitkamer is super vuil. Die hoofslaapkamer se kussings was nie skoon oorgetrek nie. Sy het droë handdoeke die volgende oggend laat stuur.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Natasha
Genade van BO
Geagte Alida, Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is jammer om te hoor dat jou verblyf nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Ek waardeer jou opmerkings en wil graag op 'n paar punte reageer. Ons bied selfversorgingseenhede aan, wat beteken dat basiese items soos sout, peper, koffie en tee nie ingesluit is nie. Ons voorsien egter wel 'n ketel, bekers en teelepels, sodat gaste hulle eie warm drankies kan voorberei. Hierdie fasiliteite word in ooreenstemming met die standaard vir selfsorgverblyf voorsien. Ons verwelkom ook troeteldiere, iets wat volgens ons rekords 'n belangrike oorweging was toe jy die bespreking gemaak het. Rakende die ander punte wat jy genoem het: Die kussings is met dubbele kussingslope oortrek, spesifiek om die kussings te beskerm. Ek het persoonlik seker gemaak dat die beddegoed netjies en skoon is voor julle aankoms. Die mat is splinternuut en is deeglik skoongemaak. Ons neem netheid baie ernstig op. Die internetspoed is ongelukkig afhanklik van die diensverskaffer in ons area en buite ons direkte beheer. Die wasgoedpennetjies was wel nat, maar is intussen vervang met plastiek pennetjies om dit in die toekoms te voorkom. Wat die toilet betref: ons het met die skoonmaakspan bevestig dat daar geen lekkasie waargeneem is tydens die voorbereiding van die eenheid vir julle verblyf nie. Die skottelgoedwasser is ondersoek deur ’n plaaslike tegnikus, en daar is geen fout gevind nie. Op hulle aanbeveling het ons nou die gebruiksaanwysings sigbaar geplaas vir gaste se gerief. Ten opsigte van die terugbetaling: Jy het die volle duur van die bespreking benut, en nie voor die geskeduleerde vertrekdatum onttrek nie. Gevolglik voel ek dat ’n terugbetaling nie geregverdig is nie. Ek het wel bereidwilligheid getoon om oplossings aan te bied tydens jou verblyf, sou jy dit op daardie stadium onder my aandag gebring het. Ons probeer altyd ons gaste ’n aangename ervaring bied, en die meeste van ons resensies reflekteer dit. Ek is jammer dat jou ervaring anders was, en ek wens jou alles van die beste toe vir die toekoms. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Susan Close, Ocean View Hights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdcbd9dbc3de2ffbb542fbf7da1970c147f8e055c9b42d90c3a49f0d5d9f05409770dd29d9d588fa32ca0623ea880738a749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 520 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 31 Susan Close Ocean View Hights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.808349430578 20.040546997072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang