Gentoo 67
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Gentoo, Agulhas, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Gentoo 67 is 'n selfsorghuis in Agulhas met 'n ononderbroke uitsig oor die see. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat verblyf by die strand soek.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers en 'n gastetoilet, en bied slaapplek aan 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n stapelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde en vyfde slaapkamer het elk dubbelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vyfde slaapkamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-kombuis lei na die leefarea waar daar sitplek, 'n braai-area en 'n glasdeur is, wat na die stoep en verhitte swembad lei.
Veilige parkeerplek en gratis WiFi word voorsien. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, perdry, wynproe, fietsry, voëlkyk, swem en begeleide staptogte in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lisbe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 67 Gentoo, Agulhas, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Gentoo 67 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Gentoo, Agulhas, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang