Gerty's Anchor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Gerty’s Anchor is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die gesogte kusdorp Paternoster aan die Weskus. Dit is ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n ontspannende tuisbasis om hul wegbreek te geniet.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 8 gaste in 4 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Twee van die slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, terwyl die ander twee slaapkamers elk 2 driekwartbeddens bevat. Al 4 en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n binnebraai en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die sitkamer het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n oordekte patio met 'n eetkamertafel en braai, 'n omheinde tuin en parkeerplek op die perseel. Die eiendom is gerieflik geleë naby winkels en restaurante, en die strand is ongeveer 150 m weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ian Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 30 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Gerty's Anchor het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang