Successfully reported
+34

Geskenk van Bo

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 519, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
  • Vanaf R300 R240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

GEEN HARDE MUSIEK.

Troeteldier vriendelik.

Geskenk van Bo is 'n rustige eiendom binne in Zylsrus in die Noord-Kaap, ideaal vir avonturiers wat die gewoel en gejaag van die alledaagse stadslewe wil ontsnap.

n Baie lekker oornag plek op pad na die Kgalagadi. Kom slaap by ons en eet skaapstertjie by die hotel.

*** Omdat die dakke gras is word vure SLEGS in die twee lapas toegelaat.***

Daar is twee lapas waar gebraai kan word.

Hier is n chalet, 4 kampplekke (elk met sy eie badkamer) en twee permanente tente (Ook met hule eie badkamers)

Die chalet het sy eie yskas, gasstoof met twee slaapkamers en een badkamer en twee slaapbanke is die oopplan sitkamer.

Die ablusiegeriewe van die kampplekke is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens is gemeenskaplike waterpunte beskikbaar vir die hervul van waterhouers en karavaanwatertenks, wat bydra tot die gerief van u verblyf.

Omdat Eskom nie beskikbaar is nie het ons beperkete solar elektriesetyd. (Moet asseblief nie byvoorbeeld, n haardroeer gebruik nie).

Dit is die ideale basis vanwaar u die hartland van Zylsrus (Die regte Kalahari), bekend vir die Kgalagadi-oorgrenspark, kan verken.

Veilige parkering is beskikbaar, en die eiendom het 'n elektriese heining vir ekstra sekuriteit. Gratis WiFi word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
3.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erf 519, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
  • Gaste dink Geskenk van Bo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R300
R 300 R 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R300
R 300 R 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf R300
R 300 R 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 519, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f4418914c1bf60a6b982cebb7058eba79143c91e16526bb85533e847ee1e308e485cc45354fd18ced0a83c9e2bab5089d9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R300 nouVanaf R240 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Erf 519 Van Zylsrus 8467 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.87756536985 22.055101545261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang