Successfully reported

GH 4288

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Impi B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Gerieflik en ontspannend. Het ons verwagtinge oortref, die eienaar is opreg gasvry en bedagsaam, sal definitief weer die eenheid huur as ons in Bethlehem is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sien sterre. Baie netjies, skoon en ruim plek met mooi uitsig. Eienaars tops! Ons het baie lekker oorgeslaap, die beddens was gemaklik en warm. Die plek is baie skoon, netjies en ruim en het 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Hemels. Hemel op aarde. Die view is wow onbeskryflik. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Medies. Vreeslik lekker. Dis die mooiste plek gewees. Die vriendelikste mense en ek het so welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Rustig, netjies met alles wat jy nodig het. Ons was in Bethlehem vir rugby en die plek was ideaal vir wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ons het heerlik gebly, vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker gebly. Mal oor die uitsig oor die dam. Netjiese blyplek met voldoende spasie. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Therese
GH 4288
Baie dankie.

Leon H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Uitstaande. Dit is 'n pragtige plek wat al ons verwagtinge oorskry het wat besit word deur pragtige mense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Therese
GH 4288
Dankie.

Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly, goeie ligging en diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Therese Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 2 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 283 Cambridge Road, Loch Athlone, Bethlehem, 0971, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad91b0073464564b145d3b0347ebfe7949a8f6aec34ab42d49876810a569dbb91cb0bc70cc0bf92b4e39e9b012b9f583a1d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7) 9 5 1 5 283 Cambridge Road Loch Athlone 0971 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.251549567219 28.307411229808
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang