Successfully reported
+50

Giardino Boutique Hotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Anton Lubowski Ave, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R4 428 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Giardino Boutique Hotel bied rustige, stylvolle en luukse verblyf na 'n lang rit deur die woestyn. Die hotel is deel van die Simply Be Lifestyle Collection wat op diens, ontwerp, styl en die ervaring gefokus is. Giardino's is 'n sjiek Afrika-hotel waar alle geriewe en die diens so ontwerp is om 'n onvergeetlike ervaring aan gaste te bied.

Elke hotelkamer het lugversorging, gratis WiFi en 'n platskerm-TV met satellietkanale. Elke en suite-kamer het 'n sitarea waar gaste na 'n lang dag kan ontspan, 'n koffiestasie en 'n terras of balkon waar gaste die skoon woestynlug kan inasem. Gaste kan ook by die verhitte swembad met 'n skemerkelkie gaan ontspan.

Gaste het toegang tot die Aroma Restaurant wat in 'n leefarea binne en 'n sitkamer buite maaltye bedien. Dis die ideale plek om 'n koppie koffie of 'n bier saam met vriende te geniet of om verlore te raak in 'n goeie boek.

Swakopmund is Namibië se topkusdorp en bied 'n hele rits buitelugdoendinge. Daar is sonnige strande vir lang wandelinge, bootvaarte om die seelewe te ervaar, fauna en flora in die woestyn, uitstekende winkels en restaurante, 'n rustige kusleefstyl, opwindende doendinge en 'n matige klimaat. Besoekers kan omtrent oral heen stap en alles is op jou voorstoep na 'n lang rit deur die warm en stowwerige woestyn.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.7
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 89 Anton Lubowski Ave, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink Giardino Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 428
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 428
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 428
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Anton Lubowski Ave, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc69b825f461ae97461a7bc4c778ca33f93a3643daca0f80f3453c5194ef0bb7ff70ab6516e0727a7def63aaccc07e4f9642d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 427 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 89 Anton Lubowski Ave Swakopmund Erongo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -22.68031191567 14.53677729365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang