Successfully reported
+16

Gibson Farm

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9.7 km from the R543, Driefontein Farm, 19.5 km from Vrede, 9835, Vrystaat
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Gibson Farm bied afgesonderde selfsorgverblyf op die plaas Driefontein wat 20 km buite Vrede geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie, want dit spog met panoramiese uitsigte oor die omliggende plase, wat 'n mens toelaat om die gewoel van die stad te ontsnap.

Dié plaashuis het slaapplek vir altesaam 10 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, terwyl die oorblywende 3 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. 'n Bad, wasbak en toilet is in elke badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel met oorgenoeg sitplek. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n kaggel en gemaklike sitplek waar gaste gehaltetyd saam kan geniet.

Buite is daar 'n skaduryke patio met sitplek buite wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie terwyl dit uitkyk oor die omliggende plaas. Gaste kry veilige parkeerplek op die plaas.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jacolene Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 81

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 9.7 km from the R543, Driefontein Farm, 19.5 km from Vrede, 9835, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9.7 km from the R543, Driefontein Farm, 19.5 km from Vrede, 9835, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf80f9c8a15ba3f38cc211a947de3340285d343be9084379bc6681d990330bb03e7be2b8f8039114d20d04174c6e9e8559f21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 10 mense 9.7 km from the R543 Driefontein Farm 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.371787055689 29.300384775254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang