Gibson Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Gibson Street, Vrede, 9835, Vrystaat
- Vanaf R770 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Gibson Place is in Vrede, 'n klein Vrystaatse dorpie, geleë. Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers en 2 tuinkamers.
Kamer 1, 2 en 4 het en suite-badkamers met storte, en Kamer 3 het toegang tot 'n privaat badkamer oorkant die kamer, toegerus met 'n bad en 'n stort. Elkeen van die kamers is ingerig met 2 enkelbeddens en is toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met Netflix. Wi-Fi is ook beskikbaar. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Daar is ook 2 tuinkamers, elke kamer is ingerig met 'n enkelbed en dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit het 'n koffiestasie. Die kamer het ook 'n TV en WiFi is beskikbaar.
Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike sitkamer met 'n TV met DStv, 'n eetkamer en 'n volledig toegeruste kombuis.
Die gastehuis het 'n lieflike tuin waar gaste kan ontspan. Gaste kan van die beskermde braai-area gebruik maak en parkeerplek op die perseel word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jacolene Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 81
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 32 Gibson Street, Vrede, 9835, Vrystaat
- Gaste dink Gibson Place het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Gibson Street, Vrede, 9835, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang