Successfully reported
+20

Gifted Garden Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46b Buitekant Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gifted Garden Cottage is 'n pragtige selfsorg-eenheid met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom wat ideaal geleë is in die hartjie van Swellendam. Dit beskik oor 'n welige groen tuin vol voëls wat kwetter, wat dit 'n goeie opsie maak vir 'n rustige wegbreek van die werklikheid.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is toegerus met natuurlike lig en gemeubileer met 'n dubbelbed wat toegerus is met kraakvars wit linne. Die slaapkamer maak direk na die voorste patio oop. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die oulike leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Van die kombuis af lei 'n knus sonkamer met gemaklike sitplek en is 'n wonderlike plek vir 'n oggendkoffie. Vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.

Boonop het hierdie kothuis 'n tweede eetarea sowel as 'n buitebraai-area. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 46b Buitekant Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gifted Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46b Buitekant Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf29c7b6d6777ec180565aa66ab42eb4aa494773072bdfd7194c87d7107f586683893c592de5a35cd46ac423d9f6d96f4460c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 46b Buitekant Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0221046 20.4378694
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang