Successfully reported
+30

Ginger Barn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 294 Gemmer Avenue, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
  • Vanaf R2 596 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Ginger Barn bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde, selfstandige tweeslaapkamerhuis in die stil woonbuurt Nuweland in Pretoria. Hierdie ligte en ruim huis is 1,8 km vanaf Menlyn Mall geleë en sy ligging bied toegang tot die omliggende sakekern en die N1-hoofweg.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 met 'n koningingrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4, en 'n sitkamer met 'n slim-TV met Netflix en YouTube vir gaste se vermaak. Die huis is ook toegerus met onbeperkte WiFi en bied 'n aangewese werkspasie vir sakereisigers.

Ginger Barn is 1,7 km vanaf Time Square Casino, 2,1 km vanaf Virgin Active Menlyn Main en 2,2 km vanaf Waterglen Winkelsentrum geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marthinus M
Saam met vriende
5.0
Lieflike, gerieflike en stylvolle akkommodasie. Ons het baie lekker gebly by Ginger Barn. Die eenheid is ruim, baie skoon en netjies en stylvol gemeub...
Sien meer
Aug 2025
Maryna V
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld, netjies en skoon! Lekker gebly, waarde vir geld! Goed geleë!
Feb 2025
Nicola D
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Veilig, naby aan Menlyn. Ons het baie lekker gebly.
Feb 2025
Dore W
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en ons het geen klagtes gehad nie.
Des 2024
Monique E
Saam met lewensmaat
4.8
Dit was regtig lekker. Dit was netjies, gerieflik en goed ingerig.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 294 Gemmer Avenue, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
  • Gaste dink Ginger Barn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 596
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 596
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 596
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 294 Gemmer Avenue, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb5bca1d770e26628dc4a8edac58b773b03556091f1faf8aadeabf423548364c9c5c7b3698eb0cb33a24f5350fe1e5f07df5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 596 per nag, vir 5 mense 27 5 1 5 294 Gemmer Avenue Newlands 0049 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -25.795864032915 28.272373796295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang