Ginger Lake
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 573 Serpentine Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 437 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ginger Lake bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Wildernis. Dié gastehuis bied 'n privaat wegbreek wat ideaal vir paartjies en gesinne is.
Daar is 2 pragtige kothuise, elk met en suite-badkamers. Die woonstelle het gemaklike beddens, sagte duvets, vars linne en privaat ingange.
Die welige tuine is ideaal vir ontspanning en gaste kan op die houtpaadjie stap wat na die gemeenskaplike bomabraai-area lei. Hierdie area het 'n regte Afrika-gevoel. Daar is ook 'n buitestort sodat gaste heerlik buite kan afspoel. Vir die avonturiers is daar voetslaanroetes, kajakvaarte, restaurante en koffiewinkels net 'n paar minute van die verblyf af. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 573 Serpentine Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Ginger Lake het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 573 Serpentine Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang