Successfully reported

GJ's Garden Flat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflike woonstel, als het gewerk, maar die TV se klank het 'n probleem gehad. Baie gerieflik en ruim, stil area en het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Junaide P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Awesome. Great service and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Terrific! Excellent - loved staying in the Garden Flat and will be back in the blink of an eye!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta En Willie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Ons het 'n wonderlike verblyf gehad! Lekker gebly, ja. Skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezl L
1 nag
4.8
Des 2024

Heerlike en rustige kuier. Daar is baie aandag aan detail gegee. Baie rustige en veilige omgewing. Pragtige en netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstaande netheid. Dit was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie rustige area. Garry is baie gasvry en ek sal hulle plek enige tyd aanbeveel. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker perfekte bestemming. Fantastiese plek. Netjies, ruim en goed toegerus. Puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Pragtig, rustig en veilig. Pragtige private, stil en baie veilige plekkie. Die aandag aan die kleinste detail was besonders. Pragtig gemeubileer. Dit was 'n baie lekker oornag ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie netjies. Baie netjiese plekkie en perfek vir 'n oornag huisie as jy die langpad gevat het op vakansie. Eienaar Garry is baie behulpsaam en was vroeg na bespreking al in kontak om seker te maak ons is reg met reëlings vir toegang en ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Garry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 8a Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccd1beb56a7557b96ecef440b69de18831505aed873c1b5bfc5804e5f10632c68b171647167c01a3be0bee2927882cf8e216?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 8a Globe Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -32.255629717341 24.534005034191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang