Glamorous Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Milkwood Drive, Herrwood Park, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Glamorous Studio is 'n bekoorlike woonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Umhlanga. Hierdie pragtig gemeubileerde ateljeewoonstel is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike kuswegbreek.
Hierdie ateljee met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuisie met verhit-en-eet-geriewe in, insluitend 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskassie. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar. 'n Toegewyde werkruimte word ook voorsien vir diegene wat wil werk.
Buite kan gaste 'n magiese Paryse-styl privaat binnehof met sitplek geniet. Veilige parkering op die perseel is ook beskikbaar. Nabygeleë besienswaardighede sluit in Umhlanga-strand, Umhlanga-vuurtoring, Umhlanga Promenade, Gateway Theatre of Shopping, Mount Edgecombe Gholfbaan en Sibaya Casino.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Philippa Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 41 Milkwood Drive, Herrwood Park, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Milkwood Drive, Herrwood Park, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang