Glen House
Beskrywing
Die woonstel het 'n dubbelbed, 'n stapelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuisie, 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n tuin met 'n gazebo, 'n braai-area en 'n onderdakparkeerplek in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen Rook in Kamers nie. Tydens beurtkrag neem ons omsetter oor en verseker dat die ligte, TV's en Wi-Fi steeds werk. Lake Brenton is 'n baie veilige area. Ons het 'n buurtwag wat snags patrolleer en CCTV-kameras op strategiese plekke.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Woonstel - Grondvloer-eenheid A beskik oor 2 enkelbeddens, met 'n opsie om 'n derde enkelbed by te voeg op versoek, geskik vir klein kinders. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskas, gasstoof, en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit 'n TV met 'n volledige DStv-pakket, 'n tuin met 'n gazebo, 'n braai-area en 'n onderdakparkeerplek in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen Rook in Kamers nie. Tydens beurtkrag neem ons omsetter oor en verseker dat die ligte, TV's en Wi-Fi steeds werk. Lake Brenton is 'n baie veilige area. Ons het 'n buurtwag wat snags patrolleer en CCTV-kameras op strategiese plekke.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die woonstel het 'n dubbelbed, 'n enkelbed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuisie, 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n tuin met 'n gazebo, 'n braai-area en 'n onderdakparkeerplek in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen Rook in Kamers nie. Tydens beurtkrag neem ons omsetter oor en verseker dat die ligte, TV's en Wi-Fi steeds werk. Lake Brenton is 'n baie veilige area. Ons het 'n buurtwag wat snags patrolleer en CCTV-kameras op strategiese plekke.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Woonstel met Balkon Eenheid D bevat 'n dubbelbed en 'n stapelbed geskik vir klein kinders, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit in 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n TV met Netflix en tee- en koffiemaakgeriewe. Groot balkon met 'n Weber-gasbraai-area. Aparte ingang met 'n parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen Rook in Kamers nie. Tydens beurtkrag neem ons omsetter oor en verseker dat die ligte, TV's en Wi-Fi steeds werk. Lake Brenton is 'n baie veilige area. Ons het 'n buurtwag wat snags patrolleer en CCTV-kameras op strategiese plekke.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 375 Tuna Avenue, Lake Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang