Successfully reported

Alcade Garden

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lourens C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly en sal vir seker weer van hulle gebruikmaak. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gaan vir seker weer bespreek. Beide Ntombi & Nicky het ons baie tuis laat voel. Baie netjies & skoon. Ligging baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Alcade Garden
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Roelien J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantasties! Dit was die lekkerste verblyf in Pretoria ooit. Vandat ons daar aangekom het tot Sondag wat ons gery het, het ons welkom gevoel. Met die opsie om etes by hulle te bestel voor die tyd, het ons lewe baie maklik gemaak aangesien ons so ver gery het en nie dan nog te bekommer oor kos nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Alcade Garden
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat u verblyf by ons ’n lekker ervaring was. Dit was ’n groot plesier om julle hier te hê, en ons waardeer julle ondersteuning! Ons sien uit daarna om julle gou weer by ons te verwelkom!

Susan L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Heerlik, gerieflik, netjies en skoon. Ons het net een nag oorgebly, maar dit was heerlik. Die kamers is lekker gerieflik en skoon. Ons het alles gehad wat ons wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Alcade Garden
Baie dankie vir jou wonderlike resensie! Ek hoop ons sien julle gou weer. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Bonnie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekende en netjiese verblyf. Alcade Garden was alles waarvoor ons gehoop het en meer. Rosie het ons ontvang met die grootste glimlag en ons onmiddellik tuis laat voel. Die eenheid was baie netjies met alles wat jy mag nodig hê en was ook baie naby aan alles. Ons sal definitief weer van Alcade Garden gebruikmaak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jozeas H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vriendelik, hulpvaardig, omgee. Als wat nodig was vir 3 dae se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Skoon en netjies. Baie lekker gebly. Vriendelik en so mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lientjie O
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Pragtige plek, skoon, netjies en skep 'n rustige atmosfeer. Pragtige plek. Sal enige tyd vir iemand aanbeveel, sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjorie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjies, veilig, stil, naby waar ons wou wees. Sal weer daar oorslaap. Dit was presies wat ons nodig gehad het. Netjies, veilige en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Veilig, netjies en rustig. Baie netjies en baie rustig. Sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 145

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Alcade Street, Lynnwood Glen, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA662e7ef56a041cba804b7f9e26a1e7be2ea5462490ce3796b520619b6d30af64506002bf605109ae0f1d0b4f0c174b42d400?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 23 Alcade Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7734703 28.2743367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang