Successfully reported
+83

Alcade Garden

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Alcade Street, Lynnwood Glen, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Alcade Garden, geleë in die rustige en veilige woonbuurt Lynnwood Glen, bied luukse selfsorgverblyf net 'n hanetreetjie weg van die skilderagtige Strubendam-voëlreservaat en 'n verskeidenheid geriewe.

Gaste het 'n keuse van pragtige en ruim eenhede met en suite-badkamers. Die sonkrag-aangedrewe eenhede beskik oor gemaklike beddens, kraakvars linne, slim-TV's en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit kombuisies en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook voordeel trek uit die gemeenskaplike swembad en braai-area. Toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Vir diegene wat die area wil verken, is die eiendom in die hartjie van Pretoria-Oos, naby die N1, Menlyn, Lynnwoodbrug, Time Square Arena, Cintocare, Life Faerie Glen, Faerie Glen Natuurreservaat, en vele meer besienswaardighede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lourens C
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly en sal vir seker weer van hulle gebruikmaak. Sien sterre.
Okt 2025
Judy H
Saam met lewensmaat
5.0
Gaan vir seker weer bespreek. Beide Ntombi & Nicky het ons baie tuis laat voel. Baie netjies & skoon. Ligging baie gerieflik.
Sep 2025
Roelien J
Saam met vriende
5.0
Fantasties! Dit was die lekkerste verblyf in Pretoria ooit. Vandat ons daar aangekom het tot Sondag wat ons gery het, het ons welkom gevoel. Met die o...
Sien meer
Aug 2025
Susan L
Gesin met tieners
5.0
Heerlik, gerieflik, netjies en skoon. Ons het net een nag oorgebly, maar dit was heerlik. Die kamers is lekker gerieflik en skoon. Ons het alles gehad...
Sien meer
Aug 2025
Bonnie P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende en netjiese verblyf. Alcade Garden was alles waarvoor ons gehoop het en meer. Rosie het ons ontvang met die grootste glimlag en ons onmidd...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 145

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 23 Alcade Street, Lynnwood Glen, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Alcade Garden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Alcade Street, Lynnwood Glen, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA662e7ef56a041cba804b7f9e26a1e7be2ea5462490ce3796b520619b6d30af64506002bf605109ae0f1d0b4f0c174b42d400?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 23 Alcade Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7734703 28.2743367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang