Successfully reported
+19

Saldanha Selfsorghuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Glen Close, Saldanha, 7359, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Saldanha Selfsorghuis is 'n selfsorghuis vir 4 gaste in Saldanha.

Die knus huis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 1 koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in, en etes kan by die toonbank of etenstafel vir 4 geniet word. Gaste kan in die sitarea, wat na die skaduryke stoep lei, ontspan.

Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, maar let op dat die eiendom nie 'n grasperk het nie en dat eienaars saam met hul troeteldiere moet gaan stap.

Saldanha Selfsorghuis is 1 km vanaf winkels, restaurante en die strand, waar gaste kan hengel, kajakvaar, swem en duik. Ander aktiwiteite sluit bergfietsry in, en besienswaardighede soos die South Head-vuurtoring en die North Head-vuurtoring.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 4 Glen Close, Saldanha, 7359, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Glen Close, Saldanha, 7359, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ce4675b8a050302cca9fe0a94bf316f5e14d06f335b50f896e92a648e339746df4a1def7855527e2a2a5d79a9e5ddaf80d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 4 Glen Close Saldanha 7359 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -32.99915 17.94518
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang