Successfully reported

Glenelg Road Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik in stil woonbuurt. Baie lekker gebly als in uitstekende werkende toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise K
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly, naby aan ons familie en waarde vir geld. Ek en my pa het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnnie M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Uitstekend! Goed toegerus en baie gerieflik. Glenelg Gastehuis is baie gerieflik, goed toegerus en meer as wat mens nodig het. Die volledige kombuis is uitstekend vir selfsorgbehoeftes. Die tuisgebakte beskuit is fantasties! Lekker veilige parkering by die deur maak op en aflaai maklik, en die parkering onder dak is gerieflik in minder goeie weer. Ek kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Glenelg Road Guest House
Baie dankie. Dit was lekker om jou te ontmoet. Kom kuier gerus weer by ons. Lizette

Amanda V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld, goed ingerig, baie netjies. Baie goed ingerig, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Vinnige besoek aan PE. Het vroegtydig en in detail met ons kommunikeer oor die logistiek. Ons is vriendelik ontvang met ons (laat) aankoms. Alles werk! Die eenheid is goed toegerus! Dit is geleë in 'n pragtige, stil woonbuurt. Ons sal weer hier oorslaap!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Glenelg Road Guest House
Hi Heinrich. Baie baie dankie. Ons akkommodeer julle graag weer.

Evelyn A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

My nommer een huis vir verblyf in Port Elizabeth. Dit was ons 2de jaar by Glenelg Guest House. Waarlik 'n lekker plek om te bly. Ons gasvrou het ons persoonlik weer kom groet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Glenelg Road Guest House
Dit was aangenaam om julle weer te huisves. Kom kuier gerus weer by ons.

Nuruniesah F
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Spacious, safe, affordable accommodation. Really great place to stay! Lots of extra touches, which makes it a home from home. Looking forward to my next stay there!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Maklik een van die lekkerste selfsorg-akkommodasies waar ons nog was. Glenelg Road Gastehuis was 'n lekkerte van begin tot einde. DIe kommunikasie was puik met die eienaars. Die selfsorgeenheid was wonderlik groot. Ruim slaapkamer, baie groot oopplankombuis met groot sit-en eetarea en daar was selfs 'n goed beskutte smal stoep. Die woonstel is pragtig ingerig, maar wat my van die begin af na hierdie akkommodasie getrek het, was die pragtige muurplakpapier van voëltjies op 'n draad in die slaapkamer. Dit kan mos net 'n mooi en vriendelike plek wees, wat so die natuur so binnenooi. Laastens was die ligging en veilige paarkeerarea agter die hek vir ons twee groot pluspunte. Ons kom graag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Ons het baie heerlike hier gekuier. Die gastehuis is in 'n rustige buurt geleë. En ons was ook vriendelik ontvang deur Lizzette met ons aankoms. En daar is ook baie eetplek baie naby die gastehuis geleë. Ons sal verseker weer hier tuisgaan as ons PE se kant toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Goeie keuse vir 'n wegbreek-vakansie. Was baie vriendelik ontvang. Ligging is naby alles maar ook ver genoeg om rustigheid te ervaar. Die eenheid was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R875
R 875 R 788
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R875
R 875 R 788
per nag, vir 2 mense
Vanaf R875
R 875 R 788
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Glenelg Road, Fernglen, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea130e4fcd4dc3d3363b91a7acd6a3eec041f911dea5dac99737175c5f467a70bf0c4ac8f44a2916757dc958671fdda094f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R875 nouVanaf R788 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 53 Glenelg Road Fernglen 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.95394 25.54295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang