Glenelg Road Guest House
Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Glenelg Road, Fernglen, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
-
Vanaf
R875R788 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Glenelgroad Gastehuis – Fernglen, Port Elizabeth (Gqeberha)
Bly in ons privaat, selfsorg-gastehuis, perfek vir gesinne, paartjies of sakereisigers. Kies uit ons Gesinssuite met 'n privaat slaapkamer, oopplan-slaaparea, leef-/eetarea en volledig toegeruste kombuis, of ons Ateljee-eenheid, ook met 'n volledig toegeruste kombuis en werkruimte.
Alle eenhede beskik oor en suite-badkamers, hoëgehalte-linne, gratis WiFi, slim-TV's, veilige parkering en self-inklok.
Tee- en koffiemaakgeriewe word in elke eenheid voorsien, en vir u ekstra sekuriteit is alle eenhede toegerus met sekuriteitsknoppies. Gryp-en-gaan-ontbytpakkies is beskikbaar van Maandag tot Vrydag teen 'n bykomende koste, volgens afspraak.
Gerieflik geleë naby Framesby, Newton Park, Sunridge Park, en Baywest, Greenacres en Walmer Park Winkelsentrums. Plaaslike strande en die Boardwalk Casino is ongeveer 20 minute se ry weg, met ander besienswaardighede soos Addo Elephant Park, Tsitsikamma, Bloukrans Bungee en Jeffrey's Bay naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 53 Glenelg Road, Fernglen, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Glenelg Road Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Glenelg Road, Fernglen, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang