Successfully reported
+56

Gold House Glenkarma

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 238 Hoogekraal Road, Reiersteier Smuts Farm Portion 33, Glentana, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Gold House Glenkarma is 'n selfsorghuis wat in Glentana in die Tuinroete geleë is. Hierdie vakansiehuis is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers is op die boonste verdieping en 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer is op die onderste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde en vierde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die huis beskik oor 'n kombuis, kombuisie, eetarea, 3 leefareas en 'n houtdek. Op die boonste verdieping is 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en een van die leefareas het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kamer het glasskuifdeure wat na 'n dek en 'n onderdakstoep met 'n braai lei. Die tweede leefarea het sitplek en 'n kaggel. Op die onderste verdieping is 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf en 'n ketel toegerus is, en die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek. Die glasdeure lei na die tuin. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot nog 'n braai in die tuin en veilige parkeerplek. Hierdie huis is naby verskeie plaaslike geriewe wat winkels, restaurante, en die strand insluit en bied maklike toegang tot ander buurte.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 238 Hoogekraal Road, Reiersteier Smuts Farm Portion 33, Glentana, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gold House Glenkarma het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Inrolstort
Stort- of badstoel
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë badkamerdeur
Breë slaapkamerdeur
Breë ingangsdeur
Breë gange
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 238 Hoogekraal Road, Reiersteier Smuts Farm Portion 33, Glentana, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA112e02eeabe25e628c5f45b89ec07e99f5e600b8c6ff0c0ab65eebbca55d81830cc99e50009b7c5beeebd215f9a673c65d75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9) 2 5 1 5 238 Hoogekraal Road Reiersteier Smuts Farm Portion 33 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.046981531446 22.30769751908
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang